Skip to product information
1 of 1

Penguin International

Die Koekiefles

Die Koekiefles

Regular price $8.99 USD
Regular price $10.00 USD Sale price $8.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die Koekiefles is ’n versameling van 100 resepte vir koekies en beskuit wat spesiaal vir die tuisbakker saamgestel is. Die resepte is getoets en geskik vir enigiemand wat nie kan wag om hul koekieflesse en -blikke vol te maak nie. Die inhoud strek van ou gunstelinge soos sjokoladebrokkoekies, florentyntjies en oblietjies tot die meer ingewikkelde tuiles, whoopie-pasteie en miljoenêrs-brosbrood. Die Koekiefles het iets vir elkeen. Gesonde glutenvrye- en vegan-opsies word ingesluit, asook ‘n paar souterige happies vir diegene met minder van ‘n soettand. Die resepte is gebruikersvriendelik, glad nie ingewikkeld nie en gebruik alledaagse bestanddele – enigiemand kan dus die koekies bak, nie net ervare bakkers nie. Die Koekiefles herinner aan die dae toe ‘koekiebak’ terapeuties en ’n belangrike deel van die lewe was.
View full details