1
/
of
1
Penguin International
Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek
Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek
Regular price
$10.49 USD
Regular price
$18.00 USD
Sale price
$10.49 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is ’n byderwetse Suid-Afrikaanse kookboek met heerlike maaltye vir familie en vriende. Dié boek beeld ons moderne diverse Suid-Afrikaanse kultuur uit met invloede uit Ouma se kombuis, Mediterreense kulture, die Indiese kultuur en die Afrika-kultuur. Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is ’n omvattende boek vir heerlike maklike huiskos oor kulture heen en bevat sowat 170 gunsteling- en nuwe innoverende resepte. Die skrywer gebruik vars en plaaslik beskikbare bestanddele en het die resepte verfyn om watertandresultate vir die beginner- en ervare kok te waarborg. Nie net spoor die boek jou aan om goeie kos te berei nie, maar dit dien ook as inspirasie met waardevolle lewenslesse, -waarhede en -leuses. Volkleurfoto’s beeld die eindresultate van elke gereg uit.
Share
