Skip to product information
1 of 1

Penguin International

Low Carb is Lekker Twee

Low Carb is Lekker Twee

Regular price $10.49 USD
Regular price $12.00 USD Sale price $10.49 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Om laekoolhidraatmaaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè Reynierse, outeur van die topverkoper Low Carb is Lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoëvet-spyskaart.Met haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder die oortollige koolhidrate. Haar eenvoudige en fynproewermaaltye, waaronder 'n paar plaaslike gunstelinge asook gunstelinge van oor die wêreld heen, sal die hele gesin laat vra na meer ... meer gesonde maaltye! As jy op soek is na eenvoudige en sakpasresepte vir 'n laekoolhidraatleefstyl, is dié boek jou beste bondgenoot.
View full details