1
/
of
1
Huia (NZ) Ltd
Mattie se Magiese Diere-droomwêreld: Die Diere se Prettige Kermis
Mattie se Magiese Diere-droomwêreld: Die Diere se Prettige Kermis
Regular price
$2.60 USD
Regular price
Sale price
$2.60 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Nonnetjie Uil nooi Mattie na nog 'n opwindende gebeurtenis in droomland – die diere se kermis. Daar is allerhande stalletjies, waaronder Rupert Renoster se Hoepelgooi en die Springende appelbad. Soos gewoonlik gaan dinge verkeerd en dreig om die pret te bederf. Gelukkig maak Mattie altyd 'n plan en die kermis eindig op 'n goeie noot.
Share
