1
/
of
1
Xlibris UK
Tyd saam met God
Tyd saam met God
Regular price
$10.49 USD
Regular price
$14.99 USD
Sale price
$10.49 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
“Tyd saam met God” is ‘n boek met 70 dagstukkies. Ek wil in die lig van die Kruis die wonderlike waarheid van die Woord deel. Ek wil saam met die leser tyd spandeer om hierdie Goeie Nuus opnuut te ontdek, om die hart van die evangelie boodskap oop te breek en die beloftes van God vir elke mens te verstaan: om te weet dat ons weet Hy het ons lief net soos ons is, om te weet Hy het vir ons die duurste prys ooit betaal en ons behoort nou aan die Koning van die konings.
Share
