Skip to product information
1 of 1

Xlibris UK

GESKENKE VIR SALOMIE

GESKENKE VIR SALOMIE

Regular price $4.99 USD
Regular price Sale price $4.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die verhaal speel af in Pompei, 79 n.C. Dieselfde jaar waarin die dorp deur die vulkaan Vesuvius oorval en begrawe is. Salomie voel vasgekeer deur haar huislike omstandighede en met behulp van haar vriendin, Ciska, ontdek sy die geskenke van God. Deur verskeie terugslae leer sy die waarde van elke geskenk ken, en bou sy ‘n persoonlike verhouding met Jesus, haar Verlosser, en Heilige Gees, haar Helper. Salomie, wat vrede beteken, is simbolies van die bruid van Jesus. Kyk uit na die volgende boek in die reeks, Salomie ontdek Vader.
View full details