Skip to product information
1 of 1

Xlibris UK

Die Verlossing is Groot

Die Verlossing is Groot

Regular price $5.49 USD
Regular price $5.99 USD Sale price $5.49 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Linda jou God is ‘n bedrieër, hy kan niks vir jou doen nie!” “Lukas jy is die bedrieër…Gaan weg!...Gaan weg!” “Linda ‘n pilletjie vir jou…’n pilletjie, kyk hier is dit. Ek weet jy wil dit hê. Kom wees nou soet en sluk dit, ek weet jou liggaam smag daarna. Jy weet hoe jy die seks geniet het na jy hierdie pilletjie gedrink het…Kom nou Linda sluk dit.”
View full details