1
/
of
1
Xlibris UK
Ink druppels gebloei
Ink druppels gebloei
Regular price
$5.49 USD
Regular price
$5.99 USD
Sale price
$5.49 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die gedigte in hierdie bundel bied vir die eerste keer in Afrikaans 'n eerlike, rou dimensie op die mens se begeerte om God te begryp, buite die periferie van die kerk. Die gedigte distansieer hulle van die tradisionele (kerklike) opvatting oor God . Dit is trouens rebels en aggressief teenoor die begrip God ingestel. God word as afwesig en onsigbaar beleef, wat daartoe lei dat die mens die persepsie het dat hy, die mens, vereensaamde wese is wat bestem is om te ly. Die bestaan van God, op die tradisionele manier as ‘vader’ en ‘persoonlike vriend’ word onbevrees verwerp. Die uitkoms van die stryd is positief.
Share
