Skip to product information
1 of 1

Fantasi Books (Pty) Ltd

Feliks Vos op Reis deur Storieland 1

Feliks Vos op Reis deur Storieland 1

Regular price $2.99 USD
Regular price Sale price $2.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Kaptein Feliks Vos en sy klein vriend, Matroos Muis, seil hoog, hoog bo die wolke in hul skip Skattejag rond, opsoek na skatte aan die einde van die reënboog. Maar eendag gebeur daar iets baie vreemds ... Kom saam met Feliks Vos as hy vir Matroos Muis in die bekende stories gaan soek ... en leer ken die Indekswoud, die Stadsmusikante, die Lelike Eendjie, die donker, trietsige dorpie Redel met sy klipwoud - en natuurlik die slapende Somerboom.

View full details