1
/
of
1
Fantasi Books (Pty) Ltd
Feliks Vos op Reis deur Storieland 2
Feliks Vos op Reis deur Storieland 2
Regular price
$2.99 USD
Regular price
Sale price
$2.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Feliks Vos het gelukkig in Boek 1 sy klein maatjie, Matroos Muis, gevind nadat hy soek geraak het in Storieland ... maar sy geliefde skip, die Skattejag, is intussen deur Kaptein Klou gesteel! Tiengelieng die koperfeetjie help vir Feliks om verder deur die stories na die Skattejag te soek. Hulle los die raaisel van die Seuntjie in die Toring op en Feliks ontmoet iemand baie spesiaals in Reënboogfeetjie se Nuwe Vriend. Dalk vind hulle hierdie keer eindelik die skat aan die einde van die reënboog ...
Share
