1
/
of
1
Fantasi Books (Pty) Ltd
Vonkie die Draakperdjie: Vuur en Vlam!
Vonkie die Draakperdjie: Vuur en Vlam!
Regular price
$2.99 USD
Regular price
Sale price
$2.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Ontmoet vir Vonkie. Hy lyk soos ’n gewone perdjie. Hy doen gewone perdjiedinge en het gewone perdjiemaatjies. Maar Vonkie is geen gewone perdjie nie ... O nee, Vonkie is ’n draakperdjie! In Vonkie die Draakperdjie – Vuur en Vlam! word met vuur gespeel en Mamma Roset moet verduidelik. Kom deel in Vonkie, Magriet en Bertie se avonture in Hoefysterbos. En vind uit wat draakperdjies so besonders maak!
Share
