Skip to product information
1 of 1

Fantasi Books (Pty) Ltd

Vonkie die Draakperdjie: Draak se Kind

Vonkie die Draakperdjie: Draak se Kind

Regular price $2.99 USD
Regular price Sale price $2.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Vonkie hou sy vlam al goed in toom! Hy kan al vier perfekte rookringetjies blaas! Maar Vonkie voel ... anders. Hy dink nie hy hoort in Hoefysterbos nie. Die drie beste maatjies, Vonkie, Magriet en Bertie, gaan soek na Vonkie se pa in die Kreukelberge. Maar klein perdjies is nie veronderstel om alleen in die bos rond te loop nie. Gou-gou is die drie in groot moeilikheid! Hulle is stoksielalleen in die berge waar luiperds en drake skuil. Dan word dit donker ... ’n Yslike skaduwee val oor die son ... "Noem my Vuurslag," glimlag die draak.

View full details