1
/
of
1
Fantasi Books (Pty) Ltd
Oloff die Seerower 11: Die Swart Seemeeu
Oloff die Seerower 11: Die Swart Seemeeu
Regular price
$1.99 USD
Regular price
Sale price
$1.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die ligte verblind Oloff. Hy kan nog net die flitse van die kanonne daar voor hom sien. "Oloff!" Die gil styg bo die bulderende rumoer uit. "Die lampe!" kraak sy stem hees deur sy keel, want hy weet in watter dodelike gevaar sy nou verkeer. Die koeëls reën om hulle neer. "Skop die lampe om en blus hulle!"
Share
