1
/
of
1
Fantasi Books (Pty) Ltd
Oloff die Seerower 12: Die Vloot van Verwoesting
Oloff die Seerower 12: Die Vloot van Verwoesting
Regular price
$1.99 USD
Regular price
Sale price
$1.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Vir oulaas skree hy so hard as wat hy kan oor die skare. "Niemand sal Oloff die Seerower sien sterwe nie! Ek weet hoe om te sterf - gou en skoon! Totsiens, Vriende. Ons sal weer ontmoet!" Met hierdie laaste uitroep duik hy oor die punt van die plank. Voordat hy die water binnegaan, weergalm Henning se rou kreet wanhoping in sy ore. "Oloff!"
Share
