Skip to product information
1 of 1

Fantasi Books (Pty) Ltd

Spoke, Rillers en ander Grillers

Spoke, Rillers en ander Grillers

Regular price $1.99 USD
Regular price Sale price $1.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Hy strompel kamer toe, die boek oop in sy hande. Met elke tree verskyn 'n paar woord eop die bladsy. "Daarsy … amper daar … Kom, ek wag vir jou. Nee, moenie val nie … een voet voaor die ander …" Skielik verskyn 'n groot, swart gat in die volgende skoon bladsy. Die pikswart ink drup in strome teen die bladsy af en besmeer sy hande soos bloed. Hy staar daarna, sy oë koorsig van ongeloof ...
View full details