1
/
of
1
Huia (NZ) Ltd
Hier kommie Bokke!
Hier kommie Bokke!
Regular price
$5.49 USD
Regular price
$8.69 USD
Sale price
$5.49 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Suid-Afrikaners is dol oor rugby en hulle hou daarvan om lekker te lag. Hier kommie Bokke! kombineer twee van Suid-Afrika se gunsteling-tydverdrywe in een skreeusnaakse boek wat gewaarborg is om die lagspiere te prikkel. Daar is gevatte kwinkslae, klassieke sêgoed van toeka se dae en die heel jongste Super 15-grappe. Daar is geen heilige koeie in Hier Kommie Bokke! nie, en almal - van die voorry en agterlyn tot rugby-poppies, skeidsregters, ondersteuners en afrigters - loop deur. Gewaarborg om lesers te laat skaterlag.
Share
