1
/
of
1
Huia (NZ) Ltd
Natuurlewe van Suid-Afrika 'n Fotografiese Gids
Natuurlewe van Suid-Afrika 'n Fotografiese Gids
Regular price
$8.69 USD
Regular price
Sale price
$8.69 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Dié nuttige, allesomvattende fotogids tot die natuurlewe van Suid-Afrika dek die streek se soogdiere, voëls, reptiele, paddas en bome wat heel waarskynlik gesien sal word. Vir elke spesie is daar ’n volkleurfoto, bondige uitkenningsteks en verspreidingskaart, sowel as die plekke waar hulle heel waarskynlik gesien sal word. ’n Kort inleiding bespreek die streek se geologie, klimaat, plantegroeisones, natuurlewebrandpunte, en gee wenke vir die waarneming van die natuur en sy diere. Dié gerieflike aanbieding van Suid-Afrika se opvallendste diere en bome in een boekdeel sal by sowel toeriste as plaaslike natuurliefhebbers byval vind.
Share
