Skip to product information
1 of 1

Huia (NZ) Ltd

Voëls van Eenderse Vere

Voëls van Eenderse Vere

Regular price $1.99 USD
Regular price $2.60 USD Sale price $1.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
’n Innemende verhaal in rym oor ’n pragtige African
Grey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en sy
onwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby.
Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy word
kleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg,
en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sy
geveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjie
moet ’n spesiale speelmaat hê! Belinda die by is Nebukadnesar se
goeie maat en na ’n dag se harde werk, speel hulle heerlik saam
wegkruipertjie in die oerwoud. Na hulle lekker gelag en nog lekkerder
saam gespeel het, kry elkeen vir hulle ’n lêplekkie in ’n tamaaie ou
boom en maak gereed vir ’n goeie nagrus. Claire Norden se bekende
illustrasiestyl is helder en vrolik en hou bekoring in vir jonger lesers.
View full details