Skip to product information
1 of 1

Huia (NZ) Ltd

Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika

Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika

Regular price $3.08 USD
Regular price $3.47 USD Sale price $3.08 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Hierdie gids is deel van 'n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek. Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.
View full details