Skip to product information
1 of 1

The London Press

VOËLS EN BYBELS IN DIE GESKIEDENIS (Monochroom Uitgawe)

VOËLS EN BYBELS IN DIE GESKIEDENIS (Monochroom Uitgawe)

Regular price $10.99 USD
Regular price Sale price $10.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Voëls en Bybels in die Geskiedenis het tot stand gekom omdat die skrywer Tian Hattingh beide 'n student van Bybelse Hebreeus en 'n amateur voëlkundige is. Na 'n aantal besoeke aan die Heilige Land is hy geïnspireer om die voëls in die Christelike Bybels te bestudeer. Tian se interessante ontdekkings, tesame met sy begeerte om die kennis met 'n wyer gehoor te deel, het uitgeloop op die publikasie van Voëls en Bybels in die Geskiedenis.
View full details