Skip to product information
1 of 1

achieve2day

Maaltafel Meesterskap

Maaltafel Meesterskap

Regular price $7.00 USD
Regular price Sale price $7.00 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Maaltafel Meesterskap, is 'n boek wat die maaltafels die outydse manier leer, met skryf-bedek-merk en baie oefen opdragte. Hierdie boek kan gebruik word as 'n sestien week kursus. Daar is geen beloftes van vinnige, maklike of lekker metodes wat die maaltafel in 'n week geleer sal kan word, sonder harde werk nie. In plaas daarvan, bestaan hierdie boek uit deeglike benadering, wat sal omsit in 'n langdurige bemeestering van die maaltafels.
View full details