1
/
of
1
Huia (NZ) Ltd
Hoe op Aarde?: Antwoorde tot die raaisels van ons planeet
Hoe op Aarde?: Antwoorde tot die raaisels van ons planeet
Regular price
$11.30 USD
Regular price
Sale price
$11.30 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
"Hierdie boek bied verklarings vir van ons raaiselagtigste natuurverskynsels: Hoekom pas die kuslyne van Afrika en Suid-Amerika in mekaar? Was seevlak konstant, of het dit oor tyd verander? Is klimaatsverandering ’n nuwe verskynsel? Was ’n dag nog altyd 24 uur lank? Hoe ontstaan ’n tsunami? en nog vele ander. Elk van die 73 raaisels het ’n verklaring, sy dit geologies, mineralogies, astronomies – wat ook al die gebied mag wees. Elke verklaring word omsigtig aangebied, en word aangevul deur verduidelikende tekeninge, volkleurfoto’s en grafieke, sodat enigeen die prosesse wat aan die gang is, kan verstaan. "
Share
