Skip to product information
1 of 1

BookRix

Jesus Christus in Pilanesberg

Jesus Christus in Pilanesberg

Regular price $3.99 USD
Regular price Sale price $3.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die evangelie van Jesus Christus word in Suid Afrika verdraai, in 'n poging om die geloofsgrondslag van die Afrikaners te verwoes.

Staatsinisiatiewe stig allerhande kultusse en sektes wat die swakkes van geloof mislei.

Een van die nuwerwetse verleidingsvorme is die gebruik van allerhande name van God wat nie in die Nuwe Testament voorkom nie.

En daar is pogings om die Nuwe Testament, en Jesus Christus te kaap, en in die Ou Testamentiese gebruike en taal in te dwing.

In Pilanesberg luister iemand hoedat jongmense juis oor die onderwerpe stry, en dan raak die individu betrokke by die gesprekke.
View full details