Skip to product information
1 of 1

Sefa

Lekker slaap, wolfie - Lala kakuhle, njanana yasendle. Tweetalige kinderboek (Afrikaans - Xhosas)

Lekker slaap, wolfie - Lala kakuhle, njanana yasendle. Tweetalige kinderboek (Afrikaans - Xhosas)

Regular price $9.99 USD
Regular price Sale price $9.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Tweetalige kinderboek (Afrikaans - Xhosas, vanaf 2 jaar)

Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy wolfie is weg! Het hy hom miskien buite vergeet? Stoksielalleen gaan hy uit in die nag - en vind onverwags geselskap...
"Lekker slaap, wolfie" is 'n aandoenlike slaaptydstorie wat in meer as 50 tale vertaal is. As tweetalige uitgawe is dit in alle moontlike taalkombinasies verkrygbaar. www.childrens-books-bilingual.com

View full details