Skip to product information
1 of 1

VTR Publications

Lewe met Moslems: Kursusboek

Lewe met Moslems: Kursusboek

Regular price $12.00 USD
Regular price Sale price $12.00 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Oral in Europa (en ook hier in Suid-Afrika) lewe Christen- en Moslemgemeenskappe langs mekaar, maar in wese is hulle vreemdelinge vir mekaar. Wat verhinder Christeneomhul lewensmet Moslems te deel?

Die kursus, Sharing Lives, is ontwikkel om Christene in Europa (en ook hier in Suid-Afrika) te help om hulle negatiewe houding van angs, vooroordeel en agterdog ten opsigte van Islam en Moslems te oorbrug en Christene aan te moedig om met 'n houding van genade te reageer en hulle lewe met Moslems te deel.

View full details